Pages

Friday, August 27, 2010

The Welcoming Picnic

Sondag 22 Aug 2010 was ons verwelkom met 'n piekniek op hul 'Football Stadium' wat ongeveer 60 000 mense kan vat.  Ons het elkeen 'n warm verwelkoming gekry (soos jy deur die tonneltjie instap) waarna al die sportspanne aan ons bekend gestel is.  Die orkes was weer teenwoordig en was omtrent 'n skouspel.  Kan egter nie wag om 'n volwaardige football game te gaan kyk nie!

Dit alles was net in die eerste 3 dae vanaf aankoms in Blacksburg!  En kyk... regte cheerleaders soos in die movies! Ons het vinnig agtergekom dat as jy nie 'VT' klere dra nie - is jy nie cool nie.  Jy kan tot 'n Hokie-mom of Hokie-dad raak, vra my ma!

2 comments:

  1. Die Cheetah girls kan maar by hulle 'n paar moves gaan leer..

    ReplyDelete
  2. Haha, dit kan jy weer sê! Daai was maar net die opwarming!

    ReplyDelete