Pages

Friday, August 27, 2010

Look at the view!

Dit is hoe dit lyk vanuit ons kamer.  Ek, Antoinette en Jannie bly in dieselfde koshuis - Main Campbell Hall en voor julle sien julle die 'drillfield'.
Oorkant die 'drillfield' is die hoofgebou van die Universiteit waar die USA vlag ook trots wapper.
Dit is ons voordeur

No comments:

Post a Comment