Pages

Friday, August 27, 2010

Ons aankoms!


Ons is in die vreemde gelaat!  Gelukkig was Prof Izak daar om ons te ontvang en ons onder sy vlerk te neem vir die eerste week voordat hy teruggekeer het SA toe!

No comments:

Post a Comment