Pages

Friday, August 27, 2010



Na 'n baie opgewonde begin, lang koebaais en genoeg senuwees het ons reis begin...



Ons het baie lank gevlieg... omtrent 22 uur, een vlug gemis (vanaf Heathrow na Washington) en ek het dit reg gekry om op Washington lughawe van die trop af te dwaal en nuwe weĆ« gevind.  Na 'n paar uur het 'n skaapwagtertjie (Ian en SW) my en Nomsa egter kom red!

Hierdie was die beertjie op Heathrow lughawe waar ons etlike ure op die bankie spandeer het!


No comments:

Post a Comment