Pages

Sunday, August 29, 2010

Newriver

Saterdag 28 Augustus 2010.  Jarrad (ons nuwe maatjie) was so gaaf om ons vir die dag uit te vat na 'n nabygeleë rivier waar ons die middag uitgekamp het.  Ons het een van hierdie 'tubes' gehuur waarmee jy dan omtrent vir 'n uur rivier af 'float'.  Ons is selfs deur een 'rapid'.  Was baie pret waarna ons 'n bietjie in die water baljaar het.

Van links is Jarrad, Kate, Antoinette en Jannie

No comments:

Post a Comment