Pages

Friday, August 27, 2010

Hallo Hokies!

Ons hoor ons is nou Hokies!  Hier het ons geleentheid om saam die Hokie Mascot ('n Turkey!) te staan vir 'n foto'tjie

2 comments:

  1. Kan ons hom braai vir Kersfees?.. Sarel & Lean3

    ReplyDelete
  2. Ek hoor 'Thanksgiving' hier is baie groot. Dalk kan ons hom dan spit?

    ReplyDelete