Hallo Mickey en Minnie!
Dis mos nou wat ek 'n kitaar noem?!
Kyk! Jesus was ook daar!
Ah, your so cute I could eat you up!
Hier kon jy voel hoe dit gevoel het as ons almal ge'shrink' was en dis hoe die miere sou lyk, whoopa!
Hou vas jou matras
Hier het hul ons 'n paar 'stunts' gewys wat hul graag in aksie-flieks gebruik. Met die ontploffing en als!
Hier was ook 'n 'roadshow starring Toy Story characters!" Die soldiers het dit ook gemaak, left, left, left right left!
Well done soldiers - Disneyworld besoek - check! Ek sal dit defnitief vir enigeiemand aanbeveel. Nooit te oud om jou kinderdrome te laat waar word nie en defnitief 'n besoekie werd...
No comments:
Post a Comment