Donderdag, 2 September, nog 'n piekniek! Hierdie keer is dit vir die Landbou-Ekonomie studente en was dit by een dosent se huis (hy is ook ons academic advisor). Sommer ook om te sien hoe hul huise hier lyk.
Langs sy erf is 'n openbare parkie (park!) Dit nogal baie anders as wat ons gewoond!
Sy erf net agter die laning bome!
Dit is Kurt se uitsig oor sy bure se erf...
Hoe lyk daai vir 'n speelparkie?! Jul wonder seker hoekom daar nêrens mense op is nie? Ons het hulle nie afgeneem nie,haha! Dan sê ek eers fluit fluit, my storie is uit. Tot volgende keer! Ciao
No comments:
Post a Comment