Dit was natuurlik die hoogtepunt. Hul melkery baie mooi. Hierdie is twee studente wat maaar diens moet doen, haha
Die koeie bly altyd onder dak en hier is baie waaiers wat hul afkoel. Hul kry hul kos hier en loop so 30m dan hul binne-in die stal.
Hier staan die anties gereed om gemelk te word. (Ek glo nie hul sal sleg voel as ek na hul verwys as 'anties' nie, want ek dink hul verstaan net Ingels!)
Hulle het twee melktye op 'n dag, 2:30pm en 2:30am. Ek baie bly ek hoef nie daai oggendskof te vat nie!
No comments:
Post a Comment